zondag 21 oktober 2012

GEEN GROTER LIEFDE

Ek sprei my arms
die lengte van ’n rivier.

My bene, die wydte
soos dié van ’n oseaan.

Ek skreeu vir die wêreld : “ Ek lief jou, ”
oor ’n bulderende, vuurspuwende, vulkaan.

Schrijver: Floris Abraham Brown (Afrikaans gedicht)

Geen opmerkingen:

Een reactie posten